Share

Fokus, 19 January 2020

In Fokus praat ons met NUMSA oor hulle eis dat die Eskom-raad moet bedank, ons praat met ‘n oud-Suid-Afrikaner in Australië wat die brande help bestry het as vrywillige brandbestryder en ons praat met ‘n Australiese romanskrywer oor sy liefde vir Suider-Afrika en sy boeke wat in Suider-Afrika afspeel.

For more news, visit sabcnews.com and also #SABCNews on Social Media.

Leave a Comment